Suid-Afrikaners slaap die lekkerste onder die sterre, in 'n woestyn, langs die woeste Weskus en op 'n berg.
Die Covid-19-pandemie het opnuut plaaslike toerisme in die kollig geplaas en sosialemediaplatforms soos Instagram het die afgelope twee jaar die fotoalbum van vele Suid-Afrikaners se gunstelingwegbreekplekke geword.
So sê die plaaslike verblyfbesprekingsplatform LekkeSlaap.
LekkeSlaap het na sy Instagram-profiel gaan loer en kon só 2021 se tien gunstelingwegbreekplekke identifiseer.
Lees meer op Netwerk24.
© 2024 Tripco (Pty) Ltd. All rights reserved.