Press Pages Watse Covid? Blomkykers stroom weer na Namakwaland

Watse Covid? Blomkykers stroom weer na Namakwaland
Featured on: Netwerk24

Blomkykers kan weer vanjaar die prag en praal van die land beleef nadat die Covid-19-pandemie toerisme gepootjie het.

LekkeSlaap sê verblyfplekke in Namakwaland in Kamieskroon, Springbok, Vanrhynsdorp, Langebaan en Yzerfontein sit van Julie hul beste voetjie voor om toeriste te verwelkom.

Bea Lingenfelder van LekkeSlaap sê daar is al in 2021 gesien dat gaste na hul jaarlikse blomkykritueel terugkeer en "na verwagting kan die gebiede selfs nog meer besoekers in 2022 verwag."

_Lees meer op Netwerk24. _

© 2024 Tripco (Pty) Ltd. All rights reserved.