Press Pages Vakansieplekke oorval ná vlak 2

Vakansieplekke oorval ná vlak 2
Featured on: Netwerk24

Minute nadat die verbod op tussenprovinsiale reise verlede Saterdag opgehef is, het ingeperkte Suid-Afrikaners begin planne maak om weg te breek nadat hulle vyf maande ingehok was.

Natuurreservate en vakansie-oorde moes die afgelope week bontstaan om al die navra te hanteer.

Gert Scheepers, eienaar van die Dube-privaat natuurreservaat buite Brits in Noordwes, het Donderdag gesê hulle fone lui sonder ophou. "Almal wat 'n foon kon antwoord, het geantwoord."

© 2024 Tripco (Pty) Ltd. All rights reserved.