Press Pages Staan opsy Covid, SA'ners wil trou, vakansie hou

Staan opsy Covid, SA'ners wil trou, vakansie hou
Featured on: Maroela Media

Covid-19 en die warmer weer hoef Suid-Afrikaners net 'n halwe kans te gee en die reistasse en trouskoene word nader gesleep.

Die plaaslike verblyfbesprekingswebwerf LekkeSlaap.co.za het verlede maand 'n rekordmaand beleef wat besprekings betref, terwyl trouvenues hul vere regskud vir 'n besige bruilofseisoen.

Lees meer op Maroela Media.

© 2024 Tripco (Pty) Ltd. All rights reserved.