Press Pages Meer langnaweke is ’n puik plan, meen LekkeSlaap

Meer langnaweke is ’n puik plan, meen LekkeSlaap
Featured on: Netwerk24

Die besprekingswebwerf LekkeSlaap sê hy ondersteun FlySafair se versoekskrif dat alle openbare vakansiedae na Maandag of Vrydag geskuif word om langnaweke te skep.

LekkeSlaap sê dit sal die hele toeristmebedryf 'n hupstoot gee.

"Na die ernstige gevolge wat die Covid-19-pandemie op die toerismebedryf gehad het, moes die sektor kreatiewe maniere vind om sy plek in die Suid-Afrikaanse ekonomie te herbou. FlySafair se voorstel is net nog 'n voorbeeld van hoe strategiese denke alle toerisme-ondernemings kan help om vorentoe te beweeg," sê Gerriline Fouché, bemarkingshoof van LekkeSlaap.

_Lees meer op Netwerk24. _

© 2024 Tripco (Pty) Ltd. All rights reserved.