Press Pages LekkeSlaap-verslag: Impak van Covid-19 op die toerismebedryf

LekkeSlaap-verslag: Impak van Covid-19 op die toerismebedryf
Featured on: Maroela Media

Die Covid-19-pandemie en landswye afsonderingsperiode het ‘n drastiese impak op die Suid-Afrikaanse toerisme-akkommodasiebedryf. As ‘n direkte resultaat, is talle kleinsakeondernemings met finansiële struweling oorweldig en as gevolg daarvan met geen ander keuse gelaat nie as om een of ander vorm van finansiële steun te soek.

As ‘n voorganger in die toerisme-akkommodasiebedryf, het LekkeSlaap.co.za ‘n nasionale opname onderneem onder akkommodasie-ondernemings om vas te stel hoe hierdie pandemie hul finansiële posisie en werksmag beïnvloed. Die opname ondersoek verder hoeveel van hierdie ondernemings aansoek gedoen het om finansiële bystand van banke of hulpfondse, en hoe dié eienaars die toekoms van die toerismebedryf in hul streek beskou.

Lees meer op Maroela Media.

© 2024 Tripco (Pty) Ltd. All rights reserved.