Press Pages Klein dorpies in SA wat jy moet besoek

Klein dorpies in SA wat jy moet besoek
Featured on: Maroela Media

Wat vakansies betref, kry groter dorpe en die kus gewoonlik al die eer. Maar ver van die samedromming by ‘n gewilde stad of groot kusdorp, skuil daar klein dorpies met interessante geskiedenis, onverwagse dinge om te doen en ‘n bekoring wat jy net op die platteland sal vind.

Met Covid-19 wat steeds woed, is dit dalk tyd om in 2021 weg van die skares vakansie te hou. So as jy vanjaar lus is vir iets anders, stel LekkeSlaap hierdie paar dorpies voor wat jy moet besoek.

Lees meer op Maroela Media.

© 2024 Tripco (Pty) Ltd. All rights reserved.