Press Pages Die Burger Jou Keuse-wenners vir 2021

Die Burger Jou Keuse-wenners vir 2021
Featured on: Die Burger

Toe pres. Cyril Ramaphosa op 23 Maart verlede jaar 'n nasionale imperking van 21 dae aangekondig het, sou min mense kon raai hoe lank en hoe ingrypend die effek van die Covid-19-pandemie op ons land, ons samelewing en die ekonomie sou wees. Ek onthou nog hoe mense die dae afgetel het asof die pandemie eensklaps iets van die verlede sou wees wanneer die drie weke verstryk het. Nou is dit meer as 'n jaar-en-'n-half later en die pandemie is steeds met ons.

_Lees meer in Die Burger. _

© 2024 Tripco (Pty) Ltd. All rights reserved.